Verskuif jou grense (Week 3)

Ons is hierdie week besig met die derde hoofstuk van ons Bybelstudiekursus. Dit handel oor die onderwerp dat ons eintlik almal GRENSE nodig het! Niemand van ons kan sinvol leef sonder grense nie. Vryheid is nie om sonder grense te leef nie, maar om binne die grense met vryheid te lewe. Dit is amper soos ‘n vissie in water. Dit sou dom wees vir die vissie om te wou aandring om buite die water te wees. Hy het juis die water nodig om ten volle vryheid te hê. Grense maak ons vry!

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,