Verfraaiing
Hierdie groep het ten doel om die kerk en -terrein so in te rig dat elkeen wat daarna kyk en dit beleef nader aan God gebring sal word. Hulle beskou hul bediening as ‘n liefdesdiens om ook die sintuie te betrek by ons aanbidding van God.
Koördineerder: Minette van der Merwe (083 925 3680)