Noodspens
In die huidige ekonomiese omstandighede is dit al hoe moeiliker vir mense om finansieel kop bo water te hou. Deur hierdie inisiatief probeer ons kos op mense se tafels sit as ‘n uitdrukking van Jesus se liefde vir ons almal.
Koördineerder: Anne Kilian (042) 230 0815.