Welkom by die NG gemeente in Kirkwood

Ons lewe deur die Gees laat die Gees nou ons gedrag bepaal Gal.5:25

  • Full Screen
  • Wide Screen
  • Narrow Screen
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

Kerkraadstruktuur

Die struktuur van die Kerkraad

E-pos Afdruk PDF

Ons het al 2 jaar 'n nuwe struktuur vir die gemeente.  Hierdie struktuur probeer die sterkpunte van die ou sisteem en nuwe tendense in ag neem.  Daarom:

  1. is die kerkraad (wat nou bekend staan as 'n Bestuursraad) baie kleiner as vroeër vir meer effektiewe vergaderings en besluitneming;
  2. word die bedieningsgroepe ook op die Bestuursraad verteenwoordig in blokke;
  3. word die wyksisteem behou, maar vereenvoudig met 'n dienswerker in elke wyk en een ouderling per area.

Hierdie nuwe struktuur het baie voordele, maar is, soos enige stuktuur, nie perfek nie!  Daarom skaaf ons gereeld aan hierdie stuktuur en was dit ook nooit ons bedoeling dat dit 'n finale struktuur moes wees nie.  Miskien is dit die sterkste punt van hierdie struktuur: ons is bereid om aan die struktuur te werk en te verander! 

'n Skematiese voorstelling van die struktuur kan u hier sien...

Laas Opdateer op Sondag, 06 Junie 2010 17:23

Dienswerkers 2010

E-pos Afdruk PDF
Die arealeiers en hul dienswerkers is...
Area Area Leier WYK DIENSWERKER
Oostelike Wyk Dubs Stiemie
Bayville Ohna Olivier
Bos Nita Dunn
Jachtvlakte Estie hudson
Mistkraal/Bluecliff Liesl Serfontein
Buitewyke Kerneels Viljoen

Glenconner Kerneels Viljoen
Theuns Viljoen
Kleinpoort Willem Klopper
Suidelike Wyk
Morné van Tonder
Wyk 1 Des  Kleinhans
Wyk 2
Wyk 3 Marlet Nel
Wyk 4 Chrissie Bezuidenhout
Valleihof Annie Summers
Noordelike Wyk Johann Gerber
Cathy van Tonder
Ansie Kritzinger
Adéle Basson
Henriëtte Bouwer
Julie Botha
Erna Julyan
Wilna Janse van Rensburg
Westelike Wyk Wilna Jordaan
Bo - Malmaison Adele Swart
Anneke Swart
Bo - Wesbank Aubrey Müller
Korrektiewe Dienste Marinda Muller
Onder - Malmaison Lizette Potgieter
Onder - Wesbank Trudie Jurgens

Laas Opdateer op Vrydag, 04 Junie 2010 21:31

Wie is hier?

Ons het 1 gas aanlyn
You are here: Nader aan Mekaar Kerkraadstruktuur