Hierdie bedieningsgroep het ten doel om addisionele fondse vir die gemeente te genereer, sodat daar sekere projekte geloots kan word wat 'n verskil in ons omgewing maak. Hulle is veral aktief op ons plaaslike Wildsfees waar 'n pannekoekstalletjie namens die gemeente beman word. Hierdie groep skep geleenthede vir gemeentelede om diensbaar te wees.
Koördineerder: Anne Kilian (042) 2300815
Add new comment








