Welkom by die NG gemeente in Kirkwood

Ons lewe deur die Gees laat die Gees nou ons gedrag bepaal Gal.5:25

  • Full Screen
  • Wide Screen
  • Narrow Screen
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

Bybelstudiegroepe

Bybelstudie

E-pos Afdruk PDF

Daar is 'n hele aantal Bybelstudiegroepe wat tans in die gemeente werksaam is.  Hierdie groepe verskil drasties van mekaar in terme van ouderdom, geslag en samestelling.  Ons vrouebediening beskik ook oor Bybelstudiegroepe wat maandeliks byeenkom.

U kan gerus enige van die dominees skakel as u by 'n Bybelstudiegroep wil inskakel. 

Koördineerders: Di. Ampie Swanevelder (042) 2300724 en Gawie Gouws (042) 2300714

Wie is hier?

Ons het 4 gaste aanlyn
You are here: Nader aan Mekaar Bybelstudiegroepe