Welkom by die NG gemeente in Kirkwood

Ons lewe deur die Gees laat die Gees nou ons gedrag bepaal Gal.5:25

  • Full Screen
  • Wide Screen
  • Narrow Screen
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

Verfraaiing

Verfraaiing

E-pos Afdruk PDF

Hierdie groep het ten doel om die kerk en -terrein so in te rig dat elkeen wat daarna kyk en dit beleef nader aan God gebring sal word.  Hulle beskou hul bediening as 'n liefdesdiens om ook die sintuie te betrek by ons aanbidding van God.

Koördineerder: Meredith Delport (042) 2301311

Wie is hier?

Ons het 2 gaste aanlyn
You are here: Nader aan God Verfraaiing