Welkom by die NG gemeente in Kirkwood

Ons lewe deur die Gees laat die Gees nou ons gedrag bepaal Gal.5:25

  • Full Screen
  • Wide Screen
  • Narrow Screen
  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

Bybelstudie: Handelinge 5

E-pos Afdruk PDF

Bybelstudie:

Handelinge 5

 

  1. Wat was Ananias en Saffira se sonde?  Waarom sou hulle oor hul geld gejok het?
  2. Waarom gebeur dieselfde nie met baie gelowiges wat vandag vir God jok nie?
  3. Wat is die doel van hierdie verhaal van Ananias en Saffira?
  4. Waarom was die Sadduseërs jaloers?
  5. Watter rol speel Gamaliël in hierdie episode?  Dink julle hy is een van die geheime gelowiges waarvan ons in Johannes 12:42 lees?
  6. Waarom sou die apostels “bly” gewees het dat hulle “ter wille van die Naam van Jesus vernedering” gely het?

Registreer eers asseblief...

Wie is hier?

Ons het 4 gaste aanlyn
You are here: Nader aan God Bybelstudie Bybelstudie: Handelinge 5