Kom word deel van hierdie unieke Bybelstudiegeleentheid!
Ons lees elke week, vir 'n week lank, dieselfde hoofstuk van 'n Bybelboek. Elke dag deel ons met mekaar hoe die Heilige Gees met ons gewerk het deur 'n e-pos te stuur wat dan in die groep versprei word.
Hierdie week lees ons die hoofstuk wat hier onder verskyn saam met die Bybelstudievrae.
Vir die vorige 7 dae se bydeaes kan jy HIER GAAN LEES!
Kontak enige van die dominees vir verdere besonderhede.








