Hierdie groep mense is verantwoordelik om die persone wat belydenis van geloof wil aflê te laat welkom voel en te hulle te help om by die gemeentelike aktiwiteite betrokke te raak.
Hulle stel belang in God se pad wat Hy met elkeen wat hul geloof wil bely geloop het.
Koördineerder: Ds. Gawie Gouws (042) 2300714
Add new comment








