Lifecare
Deur hierdie bedieningsgroep probeer ons op ‘n eenvoudige wyse om diensbaar te wees in die behoeftes van mense met geestelike en fisiese gestremdhede. Saam met handwerkklasse en uitstappies, word daar ook elke tweede Sondag vir hulle ‘n erediens gelei.
Koördineerder: Morné van Tonder 0823053785