Lidmaatskapvorm
Vul gerus hierdie vorm in om as lidmaat van die gemeente aangeteken te word… Natuurlik is dit nie nodig om hierdie vorm in te vul om te kan eredienste bywoon of deel te neem aan die aktiwiteite van die gemeente nie. Hierdie is bloot ‘n administratiewe reëling.