Kategese

Kategese, in die tradisionele sin van die woord, het by ons die gestalte van ‘n jeug-byeenkoms aangeneem, wat ons JAM noem (Jesus and me). Die struktuur van hierdie byeenkoms is ysbrekers en speletjie, lofsang en aanbidding, ‘n boodskap (gelei deur ‘n fassiliteerder) met graadgroep gesprekke (gelei deur mentors) en ‘n afsluiting in die grootgroep, waarna daar saam iets geëet of gedrink word. Hierdie geleentheid word ook gereeld op ander dinamiese maniere aangbied, bv. gassprekers, uitreike of kampe.

Ons het gelei gevoel om afstand te doen van die tradisionele manier van kategese aanbied, omdat daar te min ruimte (veral weens tyd) vir die uitleef van die geloofsinhoud is wat ons van kleins af aangeleer het – te min blootstelling aan regte-wêreld situasies waar ons Christenskap tot uiting moet kom. Ons glo ons fassiliteer ware geloofgroei baie beter op hierdie wyse, en leer die jongmense ook om uit die kulturele Christen mold uit te breek en werklik ‘n lewende verhouding met die Here te kweek.

JAM geskied Sondagaande om 17:00-19:30 in die somer en 16:00-18:30 in die winter.

Koördineerder: Magda Tibshraeny (042) 2300712

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,