Ester Bediening

Hierdie bediening is ‘n ondersteuningsnetwerk by Valleihof. Baie van die inwoners van die tehuis se familie en geliefdes woon vêr en kan hulle nie altyd gereeld besoek nie. Die personeel se besige program en werkslading maak dit vir hulle ook onmoontlik om elke inwonder ekstra aandag en vertroeteling te gee. Die doel van die Esters is om daardie leemte te vul of aan te vul.

Om betrokke te raak verg net ‘n klein bietjie tyd en opoffering. Dit vra deernis en ‘n omgee-hart. Gereelde kuiertjie en geselsies kan so ‘n bejaarde se lewe tot ‘n groot mate ophelder en lig bring in ‘n eensame bestaan. En in ruil ontvang u geestelike seë en verrig u Koninkrykswerk.

Kontakpersoon: Careen Tibsraeny – 0422301555 / 0827758534

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,