Eredienstye
In die skoolkwartale:
- Sondae 09:00 (kerkgebou), deur die week kom die verskeie Bybelstudiegroepe bymekaar
- Die eerste Sondag van die maand is daar ‘n erediens op Glenconner (10:00) en die derde Sondag van die maand op Kleinpoort (10:00)
- Ons kategese en belydenisklasse is direk na die oggenderedienste
In die skoolvakansies en langnaweke:
- Geen kategese en Belydenisklas