Diensverhoudinge
Hierdie bedieningsgroep is getaak met die versorging van die personeel van die gemeente. Hulle stel ondersoek in na die samewerking en gesindhede van die personeel en probeer situasies van konflik, waar moontlik, beredder. Hulle lê kwaartaalliks besoeke af by die leraars en kerkkantoor personeel.
Koördineerder: Casper Smith 0828970831