Desember 2012

Dit is alweer Desember!  Hierdie jaar het omtrent vinnig verby gegaan met baie mooi, maar ook slegte dinge waarmee ons gekonfronteer is.

Ons leesgroep gaan hierdie maand ‘n bietjie in hibernasie!  Ons wil graag in die nuwe jaar met Romeine 15 en 16 afsluit en daarom gaan Ampie Advent- en Kerstekste vir Desember kies, totdat ons weer volgende jaar bymekaar kom.

Dit was heerlik om saam met julle deur Romeine te werk.  Ons gaan julle insette in Desember omtrent mis!

Hou lekker vakansie en vier Jesus se geboorte met nuwe oorgawe – dié dag het ons lewens verander.

Tot volgende jaar…

 

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,