Bybelstudievrae: Hebreërs 9

Huisgodsdiens/Bybelstudievrae

Hebreërs 9

 

1.      Wat, dink jy, was die simboliese waarde van al die dinge in die tempel?  Is daar dinge in die kerkgebou wat  vir jou ook simboliese waarde het?

2.      Wat is die verskil tussen die “Heilige” en die “Allerheiligste”

3.      Waarom kan offers nie meer vir ons ‘n “skoon gewete” gee nie?

4.      Hoe het Jesus dit reggekry om in die Allerheiligste in te gaan (v.12)?  Hoe gereeld kom Christus in die Allerheiligste?

5.      Wat is die “ewige erfenis” waarvan daar sprake is in vers 15?  Hoe verkry ons hierdie erfenis?

6.      Hoekom was dit so belangrik dat bloed moes vloei (verse 19-22)?  Wie se bloed moes dit wees?  Waarvoor?  Hoe “effektief” is hierdie bloed?

7.      As Jesus weer op die wolke verskyn kom Hy wat doen (volgens vers 28)?  Hoe verwag ons Jesus?  Wanneer verwag ons Hom?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,