Bybelstudievrae: Hebreërs 7

Hebreërs 7: HUISGODSDIENS/BYBELSTUDIE

1.         Hoofstuk 7:1 begin waar hoofstuk 5:10 geëindig het. Wat kan jy uit 7:1-10 aflei oor wie Melgisedek was?

 

2.         Wat is die belangrikste punt van vergelyking tussen Abraham en Melgisedek?

 

3.         Hoe wys die feit dat Abraham ‘n tiende vir Melgisedek gee, op die belangrikheid van Melgisedek?

 

4.         Hoe is Melgisedek se priesterskap groter as die van Aaron en die Levitiese priesterskap? (vers 11)

 

5.         Hoekom was daar nog ‘n priesterskap nodig behalwe die Levitiese priesterskap? (15-19)

 

6.         Hoe is Jesus ‘n beter priester as die priesters onder die ou verbond? (vers 20-28)

 

7.         Hoe is Jesus se offer, wat vir “eens en altyd” is nou nog vir jou ‘n bron van hoop en sekerheid?

 

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,