Bybelstudievrae: Hebreërs 5

HUISGODSDIENS/BYBELSTUDIE OOR HEBREëRS 5

1.         As jy ‘n krisis of trauma beleef, by wie vind jy troos, bemoediging en ondersteuning?

 

2.         Watter aspek van Jesus se Hoëpriesterskap gee vir jou die meeste bemoediging?

 

3.         Watter ooreenkomste en verskille is daar tussen ‘n aardse hoëpriester en Jesus as Hoëpriester?

 

4.         Wat beteken dit vir ons ewige bestemming en huidige situasie dat Jesus in alle opsigte aan ons gelyk was?

 

5.         Hoekom wil die skrywer volgens vers 11 nie vir die lesers verdere detail gee nie?

 

6.         Hoe sal jy jou geestelike aptyt op die oomblik beskryf?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,