Bybelstudievrae: Hebreërs 4

Hebreërs 4

1.     Waarteen waarsku die skrywer die lesers deur die storie van die Israeliete in die woestyn te gebruik?

2.     Hoe pas die skrywer Israel se ongehoorsaamheid (hoofstuk 2 en Ps. 95) toe in hoofstuk 3 op ons lewens (kyk in die eerste paar verse)?

3.     Hoekom is dit nie genoeg om net te “hoor” nie?

4.     Wat is die “rus” waarvan hier sprake is?  Is dit die beloofde land, ‘n “Af”-Sondag, die hemel, God se teenwoordigheid.  Hoe versterk verse 3b-10 jou antwoord?

5.     Hoe verkry ons die “rus” waarvan die hele hoofstuk getuig?

6.     Wat kan jy doen wat jou kan help om dié rus te verkry (Matt.11:28-30; Joh.6:27-29)?

7.     Wat se getuienis het jy dat die Woord van God lewend en aktief is in jou lewe en in die lewe van die Bybelstudiegroep waaraan jy behoort?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,