Bybelstudievrae: Hebreërs 12

Huisgodsdiens/Bybelstudievrae:

Hebreërs 12

 

1.      Hoe gooi ‘n Christen sonde en laste af en hoe hou ‘n mens jou oog gevestig op Christus?

2.      Wat kan ons leer uit Christus se hantering van lyding?

3.      Troos dit jou om te weet dat jy nie die wedloop alleen hardloop nie?  Wat beteken die skare “geloofsgetuies” vir jou?  Wie is hulle?

4.      Wat is hierdie “tug” waarvan die skrywer praat?  Hoe verskil God se tug van menslike tug of dissipline?

5.      Watter dinge worstel jy tans mee?  Kan jy al sien hoe God dit in jou lewe gebruik?

6.      Is vers 14 waar van jou lewe?  Hoe kan ons dit waar maak in ons land?  Is dit moontlik?

7.      Hoe kan ons dankbaarheid (vers 28) prakties daagliks teenoor God betoon?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,