Bybelstudievrae: Hebreërs 11

Huisgodsdiens/Bybelstudievrae:

Hebr.11

1.       Dink ‘n bietjie aan die mense in jou Bybelstudiegroep: watter byvoeglike naamwoorde sou jy gebruik om elkeen te beskryf?

2.       Watter temas vind ons in beide hoofstuk 10 en 11?

3.       Watter werkwoorde word gebruik om geloof te beskryf?

4.       Is ons geloof gerig op die hede, verlede, toekoms of al drie en hoekom sê julle so?

5.       Hoe sou julle geloof beskryf?  Dink saam aan ‘n definisie wat julle almal se verstaan van geloof saamvat.

6.       Metter watter van die mense wat hier genoem word vereenselwig jy jou die meeste mee?  Hoekom?

7.       Watter hedendaagse geloofshelde kan julle opnoem en wie inspireer jou?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,