Bybelstudievrae: Hebreërs 10

Huisgodsdiens/Bybelstudievrae

Hebreërs 10

 

1.      Hoekom is die wet onvoldoende?

2.      Hoe vervang Christus se offer die offer van diere en hoe vervang Hy die onvolkomenheid van die wet?

3.      As ‘n mens na vers 14 kyk, op watter manier is die Christen ALREEDS perfek bemaak, terwyl ons NOGSTEEDS in die proses is van heiligmaking (geloofsgroei)?

4.      As iemand vir jou sou sê om een teksvers in hierdie gedeelte te memoriseer, watter een sou dit wees?

5.      Hoe stem 10::19-25 ooreen met 4:14-16?

6.      Wat gee jy op as jy gedurig vir Christus verwerp (vers 26, 3:14, 6:4-6)?

7.      Hoe kan jy mede Christene aanspoor tot liefde en goeie dade?  Het mede gelowiges jou al aangemoedig?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,