Bybelstudie:Johannes 4

BYBELSTUDIE OOR JOHANNES 4

1.            Ons kan van die “Goddelike moes” praat (vers 4 – Jesus moes deur Samaria gaan). As Hy die tradisionele “hoofroete” sou gevat het, sou Hy nie die vrou by die put ontmoet het nie.

                Het jy al so “ Goddelike moes” ervaar? Iets wat jy gedoen het wat jy nie normaalweg doen nie en toe agterna besef het jy “moes” dit doen?

2.            Hoekom was dit so ongewoon dat Jesus met die Samaritaanse vrou gepraat het? (vers 9)

3.            Jesus hou van beelde. Die mense verstaan dit egter letterlik. Hoe vergelyk haar antwoord met Nikodemus s’n? (10-11 en 3:4)

                Waarna verwys lewende water (vers10-11)en opnuut gebore word en (3:4)?

4.            Wat dink jy bedoel Jesus met die uitdrukking dat ons die Vader “deur Gees en waarheid” sal aanbid (vers 23)

5.            Jesus gebruik weer ‘n beeld van sy voedsel is die wil van God (vers 34).

                Wat dink jy beteken die beeld?

6.            As ons bid is dit maklik om eenvoudig te glo? (vers 50)  

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,