Bybelstudiegroepe
Daar is ‘n hele aantal Bybelstudiegroepe wat tans in die gemeente werksaam is. Hierdie groepe verskil drasties van mekaar in terme van ouderdom, geslag en samestelling. Ons vrouebediening beskik ook oor Bybelstudiegroepe wat maandeliks byeenkom.
U kan gerus enige van die dominees skakel as u by ‘n Bybelstudiegroep wil inskakel.
Koördineerders: Di. Ampie Swanevelder 0824284943 en Dubois du Toit 0716703435