Bybelstudie: Rut 4

Bybelstudie:

Rut 4

 

  1. Wat dink julle lê agter Boas se optrede?
    1. Liefde,
    2. eiendom,
    3. verantwoordelikheid,
    4. eer en integriteit?

Hoekom sê julle so?

 

  1. Hoekom wou die ander man nie optree nie? 
    1. Hy kon dit nie bekostig nie
    2. Hy wou nie trou nie
    3. Hy sou sy eie eiendom moes deel met die seun wat Rut sou kry?

Hoekom sê julle so?

 

  1. Ervaar julle God se teenwoordigheid in hierdie verhaal?  Wat se tekens kan julle daarvan sien?  Sou ‘n ongelowige God se teenwoordigheid raaksien?
  2. Hoe het Naomi se “leë arms” weer vol geword?  Hoe sou dit haar verhouding met God beïnvloed het?
  3. Wat maak Obed so spesiaal? (Lees Matt.1 en Lukas 3:32)
  4. Hoe is Boas vir ons ‘n voorbeeld in soverre hy na ‘n buitestander/vreemdeling omgesien het?  Wat kan ons by hom leer?
  5. Vertel vir mekaar van dalk klein dingetjies in jou lewe wat in die afgelope tyd weer vir jou bewys het dat God naby jou is…

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,