Bybelstudie: Rut 3

Bybelstudie:

Rut 3

 

  1. Rut het in ‘n patriargale (die man is die hoof van die huis en die vrou is net ‘n bietjie meer as ‘n besitting) samelewing geleef.  Wat gee vir Naomi die vrymoedigheid om vir Rut al hierdie raad te gee?
  2. Wie is aan die stuur van sake hier in Rut 3?  God of Naomi?
  3. Wat was die verhouding tussen die Israeliete en Moabiete (lees Numeri 25)?  Lyk dit of hierdie geskiedenis enigsins ‘n impak het op Boas se besluite?
  4. Hoe kan ons uit hoofstuk 2 en 3 aflei dat Boas veel ouer as Rut was?
  5. Hoekom sou Rut by Boas se voete gaan lê?  Hierdie gebaar is veral interessant, omdat ons in hierdie verhaal met baie “sterk” vroue te doen het.
  6. Hoe word Boas in hierdie hoofstuk self die antwoord op sy gebed in hoofstuk 2: “Mag jy ‘n welverdiende beloning ontvang van die Here die God van Israel onder wie se vleuels jy kom skuil het.”

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,