Bybelstudie: Rut 2

Bybelstudie: Rut 2

  1. Watter tekens van hoop sien jy in die eerste paar verse van hierdie hoofstuk?
  2. In die voorafgaande hoofstuk sê Naomi dat God teen haar gedraai het, maar in hierdie hoofstuk erken sy weer God se teenwoordigheid.  Wat sê dit vir julle van haar geloof en geloof in die algemeen?
  3. Hoe gaan Boas uit sy pad om vir Rut te help?
  4. Hoekom is Rut so verbaas oor Boas se optrede in vers 10.  Wie sou ons vandag as “Moabiete” beskou?  Hoe tree jy teenoor hulle op?
  5. Het jy al iets gedoen wat niemand van jou verwag het nie om in ander mense se nood te voorsien?  Wat was hulle reaksie?
  6. Van wie weet julle as Bybelstudiegroep wat nodig het om daaraan herinner te word dat God steeds vir hulle lief is?
  7. Wat kan julle as groep doen om op ‘n verantwoordelike manier mense se nood aan te spreek?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,