Bybelstudie: Romeine 9

Bybelstudie:

Romeine 9

  1. 1.Hoe verklaar Paulus waarom al die Jode nie in Jesus glo nie ten spyte van die feit dat hulle baie bevoorreg is as die volk van God (vers 6-9 en 4:11-12)?
  2. 2.Paulus glo dat sommige mense deur God uitverkies is om te glo en ander nie. Glo julle dieselfde of nie? Waarop baseer julle jul antwoord?
  3. 3.Wat maak dit moeilik om in die uitverkiesing te glo soos wat Paulus dit hier aanbied?
  4. 4.Was daar al nie-Christene op jou pad waarvan jy kan getuig dat hulle dade jou nader aan God gebring het?
  5. 5.Wat is God se plan met jou lewe? Watter vrae sou jy graag vir God hieroor wou vra?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,