Bybelstudie: Romeine 8

Bybelstudie:

Romeine 8

  1. Uit hierdie hoofstuk is dit duidelik dat ons nie onsself kan red deur die wet te onderhou nie. Wat is dan die rede vir ons goeie dade?
  2. Wat is die gevolge van ons sonde? Wat is die gevolge van ons goeie dade? (vers 1-8)
  3. Het jy al ooit op ‘n punt in jou lewe gekom waar jy nie geweet het wat om te bid nie? Wat is die Heilige Gees se rol dan? (vers 26)
  4. Hoe sug die skepping?
  5. Vers 28 word baie keer gebruik om mense te troos, maar hoe word die eerste deel van die sin gekwalifeseer in die tweede deel?
  6. Hoe voel jy as Christen na jy hierdie hoofstuk gelees het? Wat is die een gedagte wat jy met jou saamvat?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,