Bybelstudie: Romeine 2

Bybelstudie:

Romeine 2

  1. Wat is aan die gebeur in hierdie gemeente?
  2. Waarom beklemtoon Paulus die feit dat die gelowige moet goed doen (vers 7) en die wet moet na kom (vers 13) as ons net uit genade gered word?
  3. Dink julle dit is makliker vir ‘n gelowige wat skielik tot bekering gekom het om die genade van God te waardeer as vir ene wat stelselmatig tot bekering gekom het?  Hoe het dié genade jou lewe verander?
  4. Wat was die oorspronklike betekenis van die wet van die besnydenis (Gen.17:1-14)?  Hoe word dit hier verdraai?
  5. Wat bedoel Paulus met die besnydenis van die hart (vers 29, vgl. Deut.10:16, 30:6, Jer.4:4)?
  6. Wat dink julle is die ware merk van God se familie?

 

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,