Bybelstudie: Romeine 14

Bybelstudie:

Romeine 14

1.Dink ‘n bietjie terug: het jou ouers allerhande reëls gehad oor wat ‘n mens op ‘n Sondag mag doen of nie mag doen nie? Het dinge verander van toe af? Het hierdie veranderinge enige iets aan die evangelie verander?

2.Paulus skryf oor “grys” areas. Noem ‘n paar “grys” areas in ons dag, met ander woorde, dinge waaroor toegewyde Christene van mekaar verskil, maar nie die sentrum van die evangelie raak nie.

3.Wat is die kern van die evangelie? (v.17)

4.Hoekom veroordeel ons mense?

a.om hulle reg te help?

b.om jouself te verdedig?

c.om jouself te prys?

5.Eerder as om te oordeel, waarmee moet ons besig wees? (v.13,17-18)

6.Paulus sê dat ons nie mag oordeel nie. Beteken dit dat ons nooit moet onderskei tussen wat reg en verkeerd is nie?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,