Bybelstudie: Romeine 13

Bybelstudie:

Romeine 13

1.Waarom, sê Paulus, moet ons ons onderwerp aan gesag?

2.Vergelyk hierdie gedeelte met Handelinge 5:27-32. Watter beginsels vind ons hier om ons te help met ons verhouding met die staat?

3.In die tyd toe Paulus hierdie gedeelte geskryf het was die staat openlik vyandig teenoor die Christene. Hulle het die Christene vervolg en dood gemaak. Wat beteken dit vir ons vandag in ‘n moderne demokrasie?

4.Wat sê hierdie gedeelte oor verkeersboetes, tolpaaie, belasting? Is hierdie gedeelte net vir Paulus se tyd relevant of vir ons dag ook?

5.Noem voorbeelde van opregte liefde wat jy al beleef het. Hoe het dit jou laat voel?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,