Bybelstudie: Romeine 1

Bybelstudie:

Romeine 1

  1. Wat leer ons in hierdie hoofstuk oor Paulus?  En oor Jesus?
  2. Is “gehoorsaamheid” ‘n logiese gevolg van “geloof” (vers 5)?
  3. Wat sou julle sê is die probleem in die Romeinse kerk wat Paulus in hierdie hoofstuk tussen die lyne wil aanspreek?
  4. Hoe het God “die waarheid” aan die mens geopenbaar voor Jesus aarde toe gekom het? (vers 19-20)?
  5. Hoe reageer God op die mens se geneigdheid om eerder afgode as vir Hom te aanbid (vers 24-28)?
  6. Dink julle dat ons samelewing al anders daar uitsien as in die tyd waarin Paulus hierdie brief aan die gemeente in Rome skryf?  Het ons samelewing beter of slegter geword?

 

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,