Bybelstudie: Openbaring 8

Bybelstudie/Huisgodsdiens:

Openbaring 8

  1. Hoe klink jou gebede?  Is dit vol woorde en baie versoeke?  Het jy al ooit probeer om vir ‘n paar minute net stil te sit in God se teenwoordigheid?  Probeer dit gerus.
  2. Waarom sou hier ‘n stilte kom tussen die seëls en trompette?
  3. Met watter kleur sou jy jou week beskryf?  En met watter geur?  Wat sê dit vir jou van Openbaring se beskrywings van die trompette?
  4. Waarop dui die trompette?  Oorwinning of oordeel?  Lewe of die dood?  Of wat sou jy sê?
  5. Wat sou julle dink het hierdie hoofstuk vir die eerste lesers gesê?
  6. Watter ooreenkomste sien julle tussen die seëls en die trompette?
  7. Dink julle hierdie gebeure wat beskryf word, is letterlike gebeure?  Hoekom of hoekom nie?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,