Bybelstudie: Openbaring 6

Bybelstudie/Huisgodsdiens:

Openbaring 6

 

  1. Maak ‘n opsomming van die verskillende eienskappe van die ruiters en hul perde.  Gebruik die kennis wat julle tot op hede vanuit Openbaring opgedoen het en dink ‘n bietjie saam (o.g.v. die opsomming) na wie/wat die verskillende ruiters verwys en kyk of julle by ‘n sinvolle antwoord kan uitkom.
  2. Wat simboliseer wit, vuurrooi, swart en vaal vir jou persoonlik?  Vergelyk dit met die ander mense in die groep se ervarings.
  3. Vergelyk hoofstuk 6 met Matt.24, Mark.13 en Luk.21.  Wat sien julle raak?
  4. Wie is aan die ontvang kant van al hierdie slegte dinge?  As ‘n mens in gedagte hou dat hierdie benaming in Openbaring gebruik word om te verwys na die vyandige en opstandige mensheid teenoor God, wat beteken dit vir jou as gelowige?
  5. Watter geopende seël maak die grootste indruk op jou en hoekom?
  6. Vergelyk verse 12-13 met Joël 2:11 en 31; Jes. 13:10; Amos 8:8 en Eseg.32:7.  Wat sê dit vir jou oor die beeldspraak in Openbaring en oor hierdie spesifieke beelde?
  7. Hoe plaas Op.3:10 hierdie voorspel tot die groot oordeel van God in perspektief?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,