Bybelstudie: Openbaring 20

Bybelstudie:

Openbaring 20

 

  1. Hoekom word die Satan vasgebind?  Wie bind hom vas?  Hoe word hy gebind?
  2. Hoe sal die lewe wees sonder die Satan wat die mense mislei?  In watter wyse is dit alreeds waar en tot watter mate is dit nog nie waar nie?
  3. Wat sou dit vir ons beteken dat God besluit of die Satan gebind is of nie?  Is hierdie getalle letterlike of moet ons hulle, ook soos die res van die getalle in Openbaring, simbolies verstaan?  Waarvan is dit simbolies vir jou?
  4. Wat word verteenwoordig  deur “Gog en Magog”.  Lees ook Eseg. 38 en 39 om by ‘n moontlike interpretasie uit te kom.  Wat het met Gog en Magog gebeur en hoe help dit ons om te verstaan hoekom hierdie name by Openbaring se boodskap aansluit?
  5. Is hierdie hoofstuk geskryf om vir ons presies te vertel wat met ons gaan gebeur aan die einde van die wêreld soos ons dit ken?
  6. Wat troos jou as jy hierdie hoofstuk lees?  Wat ontstel jou?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,