Bybelstudie: Openbaring 2

Huisgodsdiens/Bybelstudie

Openbaring 2

  1. Wat weet ons van die kerk in Efese (Hand. 19)?
  2. Wat is goed in hierdie gemeente en hoe kon hul goeie eienskappe bygedra het tot hul afval?
  3. Wat kan ons as gemeente leer by die gemeente in Efese?
  4. Watter probleme het die gemeente in Smirna gehad wat hulle die hoof moes bied?
  5. Hoekom word Jesus die eerste en laaste genoem?
  6. Wat is die goeie eienskappe van die gemeente in Pergamum?  Hoekom is die naam waarmee Christus homself aan Pergamum bekend stel gepas vir hul situasie?  Wat sou dit kon beteken?
  7. Wat kan ons leer by die boodskap aan die gemeente in Tiatira?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,