Bybelstudie: Openbaring 19

Bybelstudie:

Openbaring 19

 

  1. Wie neem almal deel aan hierdie lofsange?  Vir wie teenwoordig elkeen?  Dink ‘n bietjie terug aan die eerste paar hoofstukke.
  2. As ‘n mens die liedere met mekaar vergelyk: watter refrein kom die meeste voor?
  3. Vergelyk die sedelose vrou van Op. 16 en 17 met die bruid van Op. 18.  Wat merk julle op?
  4. Noem vier dinge waarvoor ons baie dankbaar kan wees teenoor God?
  5. Wat val julle op rondom die ruiter en die wit perd?
  6. Waar in Openbaring het ons alreeds te doen gehad met die term: “Koning van die konings en Here van die heersers”.  Hoekom sou dit vir die eerste Christene so belangrik gewees het om hierdie woorde te hoor en te glo?
  7. Wie wen hierdie oorlog?  Hoe vergelyk hierdie oorlog met die oorloë in hfst. 16:12-16 en 17:14-16?  Hoe dink julle: Is dit dieselfde oorlog of verskillendes?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,