Bybelstudie: Openbaring 17

Bybelstudie/Huisgodsdiens:

Openbaring 17

 

  1. Hierdie hoofstuk is oorlaai met beelde.  Om ons te help om sin uit die hoofstuk te maak is dit nodig dat ons:
    1. Die hoofkarakter(s) identifiseer?
    2. Die plek waar dié gebeure afspeel identifiseer?
    3. Hoe pas dit in by die voorafgaande hoofstuk(ke)?
    4. En by die geheel van Openbaring?
    5. Het hierdie “vrou” enige welslae gehad t.o.v. die gelowiges?  Beleef julle enige vervolging hier in Suid-Afrika, die Oos-Kaap, Kirkwood a.g.v. jul geloof?  Het hierdie gedeelte vir ons ‘n boodskap?
    6. Watter eienskappe van die “dier” kan julle raaksien vanuit vers 8-14?  Wat word van sy geskiedenis vertel?
    7. Hoe stem die beskrywing van die “dier” ooreen met die beskrywing in Daniël 7:15-28?  Wat sou ons hieruit kon aflei?
    8. Hoe verstaan julle God se almag?  Beteken sy almag dat ons niks buite Sy wil kan doen nie of beteken dit dat ons wel dinge buite Sy wil kan doen?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,