Bybelstudie: Openbaring 16

Bybelstudie/Huisgodsdiens:

Openbaring 16

 

  1. Vergelyk ‘n bietjie die bakke met die 10 plae in Egipte (Eks.7-11).  Wat merk julle op?
  2. Vergelyk die bakke ook met die seëls en die trompette.  Wat merk julle op?
  3. Hoekom was die regverdigheid van God vir die eerste lesers van dié boek so belangrik?
  4. As ons in ag neem dat hierdie nie letterlike dinge is wat gebeur nie, maar simbole, wat wil die simbole vir ons sê?
  5. Soos by die seëls en die trompette is hier ‘n kort tussenspel tussen die sesde en sewende bak.  Wat wil hierdie gedeelte vir die gelowiges sê?  Wat moet hulle doen?
  6. Vergelyk Op.16:18-21 met wat gebeur by Jesus se kruisiging in Matt. 27:45-56 en Lukas 23:44-49.  Wat merk julle op?
  7. Wat se boodskap kan ons as gelowiges vanuit hierdie gedeelte kry?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,