Bybelstudie: Openbaring 13

Bybelstudie/Huisgodsdiens:

Openbaring 13

 

  1. Wat is, na julle mening, die hoofboodskap van hierdie hoofstuk?
  2. Vergelyk dit ‘n bietjie met die boodskap van die voorafgaande hoofstuk.  Sou julle sê dat dié boodskap ‘n voortsetting, uitbreiding of herhaling van die boodskap van hoofstuk 12 is?
  3. In hoofstuk 12 en 13 kry ons te doen met die “onheilige drie-eenheid”.  In hoofstuk 12 word die draak geïdentifiseer.  Wie is die ander twee in hoofstuk 13?
  4. Beskryf wat elkeen se funksie is (wat doen elkeen)?  Vergelyk dit ‘n bietjie met God, die Skepper, Jesus, die Verlosser, en die Heilige Gees, die Trooster.
  5. Hoekom sou die Bose die Drie-eenheid wou naboots?
  6. In die voorafgaande hoofstukke sien ons hoe die kinders van God gemerk is.  Watter merk dra dié wie nie aan God behoort nie?  Is dit ‘n fisiese/letterlike merk of net ‘n beeld (neem die res van Openbaring in ag by jul antwoord)?
  7. As julle jul voorafgaande antwoorde in ag neem, hoekom sou die getal van die dier uit 3 sesse bestaan?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,