Bybelstudie: Openbaring 12

Bybelstudie/Huisgodsdiens:

Openbaring 12

 

  1. Wat is die verband tussen hoofstuk 11 en 12?
  2. Beskryf die vrou, die draak en die kind.  Wie is die vrou?  Die draak?  Die kind?
  3. As ons aanneem dat die “swanger vrou” verwys na die kerk in geheel, wat dink julle is die hoof boodskap vir die kerk van vandag?
  4. Telkens verwys mense na vers 9 as hulle oor die ontstaan van die duiwel praat.  Kan ons hierdie vers daarvoor gebruik?
  5. Wat probeer die skrywer vir ons sê oor die duiwel in hierdie hoofstuk?
  6. In hoofstuk 11:2-3 en 12 is daar verwysings na die 1260 dae of 42 maande.  Dit help ons om ‘n verband te lê tussen die twee hoofstukke.  Wat gebeur in hierdie tydperk volgens beide hoofstukke?  Dink julle dat ons nou in hierdie tydperk leef?
  7. Stem julle saam met die uitdrukking:  God se almag beteken nie dat Hy al mag is in die wêreld nie.  Hoekom of hoekom nie?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,