Bybelstudie: Openbaring 10

Bybelstudie/Huisgodsdiens

Openbaring 10

  1. Wat dink julle is die doel van hierdie tussentoneel voor die sewende engel op sy trompet blaas?  Vergelyk hierdie boodskap met die tussentoneel in hoofstuk 6 na die sesde en voor die sewende seël oopgemaak word.
  2. Hoe is hoofstuk 10 ‘n antwoord op die martelare se braag in Op.6:10?
  3. Wat sê bg. vir julle oor wat die sewende trompet inhou?
  4. Vgl. Op.10:9 e.v. met Eseg.3:1-3.  Hoe sluit die gedeeltes by mekaar aan help dit vir jou om Openbaring beter te verstaan?
  5. Wat dink julle is die inhoud van die boek?  Die evangelieboodskap of God se woord aan Johannes spesifiek of die lot van die gelowiges gedurende die laaste dae van vervolging?  Probeer die res van die boek in gedagte hou by die keuse van jul antwoord…
  6. Hoekom sou die boekie soet smaak aan die begin en dan later bitter word?  (Neem bg. antwoord in ag by jul beredenering…)
  7. Waartoe roep hierdie hoofstuk die kerk op?  Waarmee moet ons ons besig hou in die eindtye waarin ons (vanaf Jesus se eerste koms) leef?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,