Bybelstudie: Kolossense 1

Bybelstudie:

Kolossense 1

  1. Watter eienskappe van die gelowiges in Kolosse spreek vir Paulus aan?
  2. Waarom, dink julle, is geloof en liefde die produkte van hoop (v.5)?
  3. Wanneer is jy vir die eerste keer aangespreek deur die hoop wat Christus in die evangelie aan ons gee?
  4. Hoe kan God se genade verdraai word (v.6 – “genade… soos dit werklik is.”)? Kan ‘n mens dit te veel beklemtoon of onderbeklemtoon, dit goedkoop maak of te duur? Wat dink julle (vergelyk vers 12-14)? Wat is die genade en hoe word dit vandag verdraai?
  5. Hoe stem Paulus se gebed vir die gelowiges in vers 9-11 ooreen met waarvoor hy vir God dank in vers 12-14?
  6. Hoe is die vrug van hoop, geloof en liefde besig om te groei in jou lewe?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,