Bybelstudie: Johannes 3

BYBELSTUDIE OOR JOHANNES 3

1.            Hoekom is dit so ongewoon en uniek dat juis Nicodemus na Jesus toe kom? (vers 1)

2.            Hoekom het Nicodemus in die nag na Jesus toe gekom? (vers 2 ook vers 19-21)

3.            Wedergeboorte. (vers 3-6)

Watter ooreenkomste wil hierdie beeld met die gewone geboorte na vore bring?

Hoe vind hierdie wedergeboorte plaas?

4.            Hoe wys dit wat Moses in Numeri 21:8-9 met die slang gedoen het, na Jesus? (vers 14-15)

5.            Kan ons God se liefde meet? (vers 16 en Efesiës 3:18)

6.            In vers 30 sê Johannes die Doper dat Jesus moet meer word en hy minder. Watter belangrike dinge sien hy in Jesus (vers 31-36) wat hom motiveer om so te kan sê?

7.            ‘n Mens sou verwag dat die teenoorgestelde van geloof, ongeloof moet wees, tog sê Johannes dat dit ongehoorsaamheid is. (vers 36). Hoekom?

               

 

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,