Bybelstudie: Johannes 2

BYBELSTUDIE OOR JOHANNES 2

1.            Hoekom dink julle het Jesus na ‘n bruilof toe gegaan en sy eerste wonderwerk daar gedoen? (vergelyk Johannes 1:14)

2.            Wat se water het Jesus gebruik vir die wonderwerk? (Johannes 2:6)

3.            Wat dink jy was die rede hoekom Jesus juis daardie water gebruik het?

4.            Wat was die gevolg van die wonderwerk by die bruilof? (Johannes 2:11)

5.            Was die reaksie by almal dieselfde? (2:23-25). Wat sê dit vir ons vandag oor mense se geloof in Jesus?

6.            Hoe kon het Jesus vir Homself die reg voorhou om die tempel te reinig? (Johannes 2:18-25)

7.            Wat sou Jesus bedoel het met die stelling: “My tyd het nog nie gekom nie.”?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,