Bybelstudie: Johannes 16

Bybelstudie:

Johannes 16

  1. Hoe voel die dissipels op hierdie stadium van die Johannese evangelie? Hoe sou die dissipels gevoel het na vers 16?
  2. Hoe sou julle die Heilige Gees se rol in jul eie woorde beskryf (vers 8-11) aan iemand wat niks van Hom af weet nie?
  3. Na watter gebeurtenis verwys Jesus in vers 20-22?
  4. Beide die wêreld en Jesus bied ‘n vorm van vrede (14:27; 16:33), vreugde (15:11; 16:22-24) en liefde (13:34-35; 15:9-19). Hoe het jy beide al in jou lewe ervaar? Wat is die verskil tussen wat die wêreld bied en wat Jesus bied?
  5. Die dissipels word hier gekonfronteer met grootskaalse verandering (Jesus kondig aan dat Hy “weggaan”). Hoe hanteer jy verandering? Hoe sou jy die dissipels troos met jou kennis oor die Jesus en die Heilige Gees?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,