Bybelstudie: Johannes 11

Bybelstudie:

Johannes 11

  1. Hoe sou jy Jesus se verhouding met hierdie familie beskryf (vers 1-5)? Waarom, dink julle sou Jesus nie dadelik na hulle toe gaan nie (vers 6)?
  2. Het jy al ooit gevoel asof God nie hoor as jy bid nie? Wat het jy toe gedoen?
  3. Hoe sou jy gevoel het as jy in Martha en Maria se posisie was en jy sien vir Jesus (uiteindelik)?
  4. Hoe verskil Martha en Maria se reaksies van mekaar?
  5. Waarom sou Jesus vir Lasarus uit die dood laat opstaan het? Wat is sy doel met hierdie wonderwerk? Hoekom sou Johannes vir ons van hierdie wonderwerk vertel?

Trackback from your site.

Leave a comment

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uytin , casino totnhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , sieuthismartphone.vn , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,